LIFELINE BACK TO THE BIBLE

Home ] Up ] Feedback ] Search ] Lifeline Homepage ]

Evolusie vs. Skepping.htm
Back ] Next ]

www.jesus-is-lord.co.za consists also of Lifeline Back to the Bible & Old Landmarks

(3 websites in one)

 

[Under Construction]

Up
Skepping vs. Evolusie SEMINAAR

EVOLUSIE VS DIE SKEPPING

[hou asb hierdie bladsy dop - nog BAIE gaan hier bygevoeg word op daaglikse basis]

[gee asseblief terugvoer op terugvoer bladsy]

AS JY SOU BELANGSTEL IN SEMINARE OOR EVOLUSIE VS. SKEPPING, KONTAK MY ASB. GRATIS SEMINARE VIR KERKE EN ORGANISASIES. OOK DAG SEMINAAR VIR TEOLOGIESE SKOLE EN DOMINEES EN PASTORE.

 

Dis wat gebeur as wetenskap 'n AAP van jou maak!!!

Kan dit waar wees Mnr Mbeki? Het jy van 'n Aap afgestam?

Jy mors R350 miljoen op hierdie snert? Dan moet dit waar wees?

Mnr Mbeki, jy mag hierdie foto in jou persoonlike album sit.
(Saam met die "Cradle of Life" fotos)
NEE, JY EN NIEMAND SE VOORVADER WAS APE NIE.

INLEIDING

Hoekom moet ons na die verskil kyk? (is dit belangrik)

Wat glo evolusie.

Bewyse uit die buitenste Ruimte.  (ek nog besig)

Bewyse van die Aarde self.  (ek nog besig)

Bewyse van Biologie.  (ek nog besig)

Bewyse van die geskiedenis.  (ek nog besig)

Bewyse vanuit Wiskunde (ek nog besig)

Die skepping uit die Woord.  (ek nog besig)

Bewyse vir 'n jong Aarde.  (ek nog besig)

Vrae aan evolusie aanhangers.  (ek nog besig)

Prof Pierre de Villiers

 

NOU BESKIKBAAR:
Skepping vs. Evolusie Seminare in Afrikaans.

 

 

INLEIDING

LAAT MY TOE OM MET SKRIF TE BEGIN:

1 KOR 3:19 "want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God; want daar is geskrywe:"

Moet nie jou Dominee of Pastoor verkwalik as hul nie kennis op Fisika, Biologie, Chemie,....... Wiskunde toon nie. DIT IS IMMERS NIE HUL RIGTING!!! Wys hul egter na hierdie bladsy waar ek hul met tyd alles op hierdie gebiede sal wys, sodat hul nie verdwaal sal wees op hierdie gebiede nie.
Neem hul egter KWALIK as hul moedswillig nie in die suiwer leer van Skepping glo nie. ONS MOET IMMERS
GLO SONDER OM TE SIEN!!! Die Skepping is BAIE duidelik in die Bybel. Jesus verwys self +/- 25 keer na Genesis. So moet nie terughou as enigeiemand in enige vorm van evolusie glo wat teenstrydig met die Bybel is nie. Dit sluit in, gaping teorie (Lucifer se VLOED), Eue en nie dae, oer wereld siening en al hierdie BELAGLIKE sienings. 1Tim 6:3 "As iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here Jesus Christus en met die leer wat volgens die godsaligheid is nie, dié is verwaand en verstaan niks nie, maar het ‘n sieklike sug na twisvrae en woordestryd waaruit ontstaan afguns, twis, lasteringe, bose agterdog, nuttelose stryery van mense wat verdorwe in hulle verstand en van die waarheid beroof is en dink dat die godsaligheid winsgewend is. Onttrek jou aan sulke mense. "

 

Hoekom moet ons na die verskil kyk? (is dit belangrik)

Dit is baie einaardig hoe baie mense maar tevrede is oor evolusie. Dit is ook baie interesant dat baie mense gladnie omgee oor die onderwerp nie. Die groot vraag is natuurlik wat dit nou eintlik saak maak of God Skepping of Evolusie gebruik het om alles daar te kry. Die erger geval van evolusie is dat mense glo alles het vanself tot stand gekom en deur proses van evolusie word alles gevorm.

Kom ons kyk eers wat is evolusie. Om na evolusie te kyk moet ons net gou evolusie definieer:              Wanneer ek van evolusie praat, praat ek nie van klein veranderinge in lewensvorme nie - dit is mikro-        evolusie. As ek praat van evolusie praat ek van die algemene betekenis van evolusie nl:

  • Tyd, ruimte en materie het hul ontstaan danksy hulself.

  • Planete en sterre het onstaan uit ruimte stof en materie.

  • Lewe is geskep deur materie self.

  • Vroeë lewe het by hulself begin reproduseer.

  • Groot verskille het ontstaan tussen hierdie diverse lewensvorme (soos visse verander in amfiebiese diere, amfiebiese diere verander in reptiele en reptiele verander in voëls en soogdiere)

Bekende opsies om in te glo:

  1. Die HELE uitspansel is deur God geskape.

  2. Die uitspansel was nog altyd daar.

  3. Die uitspansel het vanself tot staan gekom deur natuurlike prosesse (Evolusie). Dit is sodat die bonatuurlike verwerp kan word.

So dit kom terug na wat glo jy? Glo jy aan die Skepping of Evolusie? Die Skepping een is taai, want dan moet jy aan God glo. As jy dus nie aan God wil glo nie, is evolusie die uitweg.

So sien ons dat evolusie 'n geloof is!!! Ek glo dat ons na die beeld van God geskape is. Persone wat glo in evolusie, glo ons is uit "iets" ge-evuleer tot mens. Sien, GEEN bonatuurlike teenwoordig!!!

 

Wat glo evolusie.

Lank, lank gelede was daar ……………..

-         evolusie aanhangers het te veel stories(fee-verhale) geluister.

‘n Teorie word gebou op waarnemings.

Die TEORIE van evolusie – daar is eintlik nie so iets nie. Jy begin nie\met ‘n teorie nie, jy begin met ‘n hipotese. Jy observeer sekere dinge en dan se jy “Dit lyk of dit so werk”. Na ‘n paar observasies – ‘n paar is nie 5 of 6 nie maar KLOMP – word dit aanvaar as ‘n teorie. Na die teorie wyd aanvaar word as daar GEEN teen waarnemings is \nie, word dit bekend as ‘n wet.

Evolusie NIE verby die hipotetiese punt!!! Dit bly ‘n geloof.

Evolusie – mense wat nie God kan/wil aanvaar.

Daar is baie vrae oor evolusie en skepping. Ek gaan die wat die meeste gevra word hanteer. Evolusie se antwoord op ‘n gegewe is altyd meer moeilik en kompleks.

CHRISTEN? – Ons nie eers nodig om na evolusie te kyk nie. Geloof. Glo uit die gehoor, gehoor van die Woord. Vers Eksodus 20:11

Evolusie deel van die totale aanslag van die Bybel. Miljoene/Miljarde Rande word ingepomp – Hoekom? Want dan nie nodig om in God/Bybel te glo nie. Geen rekenskap word vereis. Jy kan doen wat jy wil. Teen wie moet jy dan rekenskap gee van jou dade.

Evolusie – LEUENAARS – Geen leuenaar sal die ewige lewe beërwe nie. Hul lieg oor ALS. Selfs bene en skedels word moedswillig “gekook” om soos regte te lyk. Leuens, leuens leuens ….

Jou AAP!!! Dis seker nie vir evolusie aanhangers verkeerd as jy hom ‘n aap noem nie?

Hoekom sal jy jou stert verloor? Nie meer gebruik nie? Komaan man. Jy sou dit amper die meeste gebruik het. Dink maar aan kinder swat speel, wil altyd klouter en klim. Stert nie gebruik? Nee, glad nie so nie.

 

Hoekom glo party christene dat God evolusie gebruik het? Gebrek aan kennis. Evolusie oordonder die media. Saam met die stroom gaan. Beste Christelike boeke nie in christelike boekwinkels. Hierdie mense is natuurlik reg – hul god het evolusie gebruik. Hul god is ‘n skepping van hul eie verstand. Ons God is Almagtig.

 

Evolusie aanhangers wilt yd iewers wegsteek. ALS hang van tyd af. Tyd hul god.

 

Jou brein – evolusie die proses om te verbeter na mate jy nodig het. Hoekom sal jy 90% MEER brein ontwikkel as wat jy gebruik – selfde wetenskaplikes beweer jy gebruik net 10% van jou brein.

Siel – God het jou siel in mens ingeblaas. So op watter aap stadium het Hy dit gedoen?

 

 

Die algemene teorie van evolusie is gebasseer op 'n paar valse aannames. (Onthou net ons argumenteer nie teen mikro-evolusie, die variasies tussen mekaar weens omgewing nie, LW dat dit nie verandering na 'n ander soort meebring nie.) Die volgende aannames van evolueerders is maklik as vals bewysbaar:

  • die uitspansel is biljoene jare oud

  • lewe het spontaan tot stand gekom uit nie-lewende minerale en materie

  • mutasies skep of verbeter 'n spesie

  • natuurlike seleksie het skeppingskrag

In kinder fee verhale word ons vertel:

        Padda + tower woord (soen) = prins

In moderne wetenskap boeke word ons vertel:

        Padda + tyd = prins

TYD is die god van evolusie. Vat tyd uit enige argument en evolusie word 'n lagwekkende belaglike idee. As hierdie idee in vandag vir eerste keer tot stand gekom het, sou die hele idee deur die selfde wetenskaplokes as belaglik afgelag word.

 

Bewyse uit die buitenste Ruimte.

 

 

Bewyse vanuit Wiskunde

In hierdie gedeelte wil ek graag wys hoe onwaarskynlik evolusie is. Hoe onmoontlik evolusie is. Ek wil wys hoe wiskunde werk met die berekening van hierdie GROOT getalle wat almal so vrylik rondgooi. Om bietjie perspektief agter hierdie getalle te sit. Ek sal met liefde gratis dit op persoonlike vlak of in seminaar vorm ook kom verduidelik. Ek is goed gekwalifiseer om wiskudig dit te illustreer.

Kom ons begin met Permutasies:

In 'n wedstryd word vier liedjies gespeel. Deelnemers moet raai in watse orde van gewildheid die liedjies sal voorkom. So wat is die minimum aantal inskrywings wat 'n persoon sal moet instuur om op een inskrywing reg te wees.

Ons noem die Liedjies 1, 2, 3 en vier. So 'n paar voorbeelde sal wees;
1234, 1243, 2134 ens.... maar hoeveel moontlikhede is daar? Elke liedjie kan slegs op een plek voorkom.
Vir so wiskundige berekening is dit 24 verskillende kombinasies. 4x3x2x1=24

Nog 'n voorbeeld is as ons kyk na registrasie nommer van motors. Bestaande uit 3 letters gevolg deur 3 syfers. Bv BBC 070. Klinkers afgetrek dan sit ons met 21 letters. Met nommers van 0 tot 9, sit ons met 10 syfers.
Die drie letters se kombinasies is 21 x 21 x 21. Die drie plekke vir syfers kan op 10 x 10 x 10 verskillende maniere gevul word. Vir die kombinasie van die drie letters en syfers isdie som dan 21 x 21 x 21 x 10 x 10 x 10 = 9 261 000. So met 3 syfers in kombinasie met drie letters (sonder klinkers) is daar 9 261 000 voertuie wat geregistreer kan word.

Met dit in ons agterkoppe laat ons kyk na waarskynlikheid:
As jy 'n dobbelsteen vat met 6 kante en nommers van 1 tot 6 daarop. Die waarskynlikheid om een spesifieke nommer van 1 tot 6 te gooi met eerste gooi, is 1 uit 6. As ons nou twee dobbelstene het dan is die waarskynlikheid vir selfde nommer op altwee 1 uit 16 vir die kombinasie. met drie dobbelstene is dit dan 1 uit 64. Hoe MEER die kombinasies hoe MINDER die waarskynlikheid.

In die menslike genoom is daar vier moontlike kombinasies van aminosure wat nukleotiede genoem word. In pleks van drie dobbelstene is daar 3.2 biljoen nukleotiede. So hier sit ons met dobbelstene met 4 kante, maar daar is 3.3 biljoen dobbelstene. Die kombinasies vir hierdie model sal wees; 4 x 4 x 4 x 4 x ……. sal dit moet herhaal vir 3.2 biljoen keer. Die Menslike Genoom Instituut het bepaal dat ʼn afwyking van een biljoenste is ALTYD fataal. Dit beteken by ʼn mens dat  ʼn verandering van 3 nukleotiede fataal is. So evolusie vir jou nageslag is onmoontlik. Evolusie beweer Sjimpansee is naaste aan mens met ʼn verskil van ongeveer 48 miljoen nukleotiede. Daar moes dus 48 miljoen veranderinge plaas gevind het in PRESIES die regte volgorde om van sjimpansee te verander na mens. Maar onthou dat slegs 3 veranderinge FATAAL is. So 2 vir twee kon plaasvind per nuwe geslag, MAAR dit sal dan 24 miljoen ander geslagte neem as 2 per geslag plaas gevind het. Dit moet bygesê word dat dit is nou geneem as nie een van die nuwe geslagte doodgegaan het nie!!! Dit moes ook in presies die regte ORDE plaasgevind het. Vir hierdie evolusie NAGMERRIE moes die kans van EEN nukleotiede om te verander 1 uit 3.2 biljoen wees. Om nou te kyk na die HELE nagmerrie van sjimpansee na mens, moet 3.2 bijoen met 48 miljoen vermenigvuldig word. Die antwoord is 153 met 15 nulle. 153 000 000 000 000 000. Die nommer is so groot, kom ons sit die nommer in perspektief. As jy tel en een syfer per sekonde sou sê (onthou dat groot nommers lank vat om uit te spreek), dan sou jy 200 miljoen jaar LANGER tel aan hierdie syfer as wat die beweerde ouderdom van die Aarde is. Hierdie syfer is slegs die piek van die ysberg. Hierdie voorbeeld neem aan dat alle veranderinge aan die nukleotiede positief sou wees. Slegs  minder as 1% van sulke veranderinge is positief! Dit neem ook aan dat alle kleintjies weer kon voortplant en dat hulself die 2 genetiese voordele ontvang het. Daar was dan ook geen sterftes. As ʼn gedierte een kleintjie sou eet sou die hele proses tot ʼn stop gekom het vir daardie kind.

 

Aminosure, bestaan uit links gedraaide amino sure by lewende organismes. In anorganiese materiaal sal eweveel links en regs gedraaide aminosure voorkom. In lewende organismes sal nie EEN regs gedraaide aminosuur voorkom nie. ʼn Selfonderhoudende proteïen sal opgemaak wees uit 400 aminosure. Vir almal om links te wees en 400 langs mekaar links te wees, is ʼn waarskynlikheid van 1 uit 10120. Dit is 1 met 120 nulle. Die kanse vir so gebeurtenis in aminosure is 1 uit duisend biljoen biljoen biljoen biljoen biljoen biljoen biljoen biljoen biljoen biljoen biljoen biljoen biljoen. MAAR ʼn evolusie sal sê “Dit kan gebeur.”

Onthou net dat so Aminosuur nog bestaan uit chemiese stowwe wat op hul beurt weer bestaan uit Atome wat bestaan uit elektrone, protone en neutrone. Verskillende samestellings van Atome vorm verskillende Chemiese stowwe soos op Periodiek tabel.

Sulke GROOT nommers beteken niks as dit nie in perspektief gesien word nie. Kom ons kyk wat beteken so GROOT nommer. Die heelal bestaan uit 1080 Atome. So die kans dat een proteïen uit slegs links aminosure bestaan is 1040 keer groter as al die Atome in die heelal!

Die getalle wat ons na gekyk het is vir EEN aminosuur. ʼn Menslike genoom word saamgestel uit 3.2 bijoen pare van hierdie molekules, en daar is nie eers een wat regs gedraai is nie.

Onthou dat 1 uit 1050 word as onmoontlik deur enige Wiskundige beskou.

 

 

 

Prof Pierre de Villiers

Ek moet hierdie prof reghelp hier.
Hy het die volgende gesê:
    God moes volgens natuurwette skep.
    Hoe meer kompleks 'n organisme hoe meer chromosome het hy.
    Blou sterre is jong sterre
    Aarde gevorm oor miljoene jare en nie volgens die volgorde van Genesis.

eerstens, wonder ek of hierdie prof wel 'n wedergebore Christen is? Dis maar my vraag.
God het nie nodig om volgens natuurwette te beweeg nie, wat dan van 'n wonderwerk? Wonderwerke is dan juis TEEN natuurwette. Vat maar soos rooisee opening vir Israeliete, water in bloed ens..... Kom prof, God is Almagtig. Miskien moet jy na die feit kyk dat God ALMAGTIG is.

Hoe meer kompleks organisme hoe meer chromosome. Ag nee prof. 'n Mens het 46 chromosome. Nou wat van hond wat 78 het? 'n Kalkoen het 82. 'n Goudvis het 94.
Ja, jy sal seker bewys 'n goudvis is meer gevorder as 'n mens? Wys jou net wat sê die Bybel. Wysheid van die mens is DWAASHEID by God.

Blou sterre is jong sterre? Ek vra toe die prof hoe hy dit regkry en hy ontplof. Sien ek doen scubaduik. So teen 4 meter onder water begin rooi lig verdwyn. Dis hoekom jy al gesien het dat duikers flitsligte saamneem al is dit helder dag. Rooi liggolwe pennetreer tot en met 4 meter. So om iets rooi te sien moet jy dit verlig daar onder. So hoe weet ons dat die lig van die ster nie deur medium trek wat veroorsaak dat sekere golflengtes nie ons bereik nie? Daai ster is so ver, ons het nie idee van watter golwe verlore raak en watter nie? As jy na son op 6 meter onder water kyk, sal hy blouerig vertoon.

Hy reken plante oor miljoene jare gevorm. As 6 dae dan "tydperke" was en nie dae nie. Hoe het plante geleef, want son is eers op vierde dag geskep en plante op derde dag? So plante moes hierdie tydperk oorleef sonder son? O terloops prof, die maan en sterre is ook NA die aarde geskep.

Ek moet sê dat ek kon nie glo dat iemand so onprofessionele seminaar aanbied soos hierdie prof nie. Onbybels soos wat kan kom. Verdraai die skepping om sy teorieë te pas. Moet netnie hierdie ou iets vra nie, DAN ONTPLOF HY. Wonderlike voorbeeld van Christen?

Prof Pierre de Villiers, ek daag jou uit vir slegs een empiriese bewys van wat jy sê, ek sit op die tafel vir jou R1.5 miljoen. Kom, eis die geld asseblief. Jy kan baie geld vinnig kry OF ek kan jou ontmasker vir wie jy werklik is. Dit sal geskied in 'n openbare debat met Christelike wetenskaplikes wat jou empiriese bewys/e sal bespreek.

Sal iemand my laat weet as hul weet waar hy weer praat, seminaar of lesing gee. Ek het nog BAIE vrae vir hom. Hy het terloops nie een al beantwoord nie!!!

 


Chromosome (ek nog besig)

Varing 480
  138
Karp 100
Goudvis 94
Soet Pattat 90
Kalkoen 82
Hoender 78
Hond 78
Eend 78
Perd 64
Koei 60
Sywurm 56
Amoeba 50
Sjimpansee 48
Tabak 48
Mens 46
   
   
   
Slaai 18
Heuningby 16
Ertjie 14
Huisvlieg 12
Tamatie 12
Vrugtevlieg 8

Terug na bo


 

 

 

Scripture says

 

Evolution says

The 6 Days 
of Creation

Gen 1:11, 12, 21, 24, 25; 1 Cor15:38, 39 Everything multiplies "after its own kind"

Life forms are in a continual state of transition.

Day 1

Light

Gen 1:3-19 Light was created before the sun. No light existed before the sun.
Day 2

Firmament

Gen 1:2 Oceans were created before land.
Gen 1:7 Atmosphere between two hydrospheres
Land existed before oceans.

Atmosphere & hydrosphere contiguous.

Day 3

Plants, Trees

Gen 1:11 First life was land plants
Gen 1:11, 20, 21 Fruit trees were created before fishes.
Gen 1:11-19 Plant life was created before the sun.
First life began in the waters.

Fishes existed before fruit trees.

Plants evolved after the sun.

Day 4

Sun, Moon, Stars

Gen 1:14-19 The sun & stars were created after the earth.
Gen 1:16 Stars were all created at once.
Sun & stars existed before the earth.
Stars evolved at different times.
Day 5

Creeping beings, Birds, Fishes, Whales

Gen 1:20, 21 Marine life was created all at once.
Gen 1:20, 21 Birds & fishes were created on the same day.
Gen 1:20-31 Birds & whales were created before reptiles.
Marine life developed gradually, from an organic blob.

Fishes evolved hundreds of millions of years before birds.

Reptiles evolved before birds & whales.

Day 6

Beasts, Man

Gen 2:7 Man was made from the dust of the earth.
Gen 2:5 Man was created before rain.
Gen 2:21, 22 Man was created, then woman.
Man evolved from monkeys.

Rain existed before man.

Woman preceded man.

 

Other basic conflicts between the theory of evolution & creationism:

Scripture Says

Evolution Says

Gen 2:3 Creation was completed. Evolution is a continuing process.
Gen 1:29 Man originally was a vegetarian Man originally was a meat-eater.
Rom 5:12 Death resulted from man's sin. Death existed long before man.

Terug na bo

 

http://evolution-facts.org
http://www.answersingenesis.org/
http://www.train2equip.com/
http://www.creationism.org/
http://www.icr.org/
http://www.clarifyingchristianity.com/creation.shtml
http://www.dianedew.com/creation.htm
http://www.creationministries.org/
http://www.creationvevolution.com/
http://www.drdino.com

 



 

Top Creationist Organizations

  Institute For Creation Research

  Midwest Creation Fellowship

  Answers in Genesis

  Creation Research Society

  Libraries that Carry the Creation Research Society Quarterly

  Creation Moments

  Answers in Genesis Article Archive

  ICR Back to Genesis Articles

  The True Origin Archive

  ICR Impact Articles 

 Anthropology

  Native American Dinosaur Petroglyphs

  Petroglyphs in Bushman Land

  Anti-Evolution

  Search for the Truth - Bruce Malone

  Evo Skepsis

  Evolution is Dead

  List of Librarys that Subscribe to Creation Research Society Quarterly

  Was Darwin Right?

  Darwin is Dead

  Christianity Answers the Skeptics

  Creation Generation Store

  Non-Christian Anti-Evolution Resources

  Question Evolution

  Insects Bug Evolutionism

  Apologetics

  Christian Apologetics and Research Ministry

  Arguments We Think Creationists Should Not Use

  Associates for Biblical Research

  Creation and Prophecy - Rock Salt Publishing

  Christianity Answers the Skeptics

  Apologetics Press

  Evolution of Truth

  Search For The Truth Ministries

  Ancient World Foundation

  Things You Know That Are Not So

  Accuracy In Genesis

  Apologetics Resources

  Astronomy

  Ron Thompson's Creation Astronomy Page

  The Earth’s Magnetic Field: Closing a Loophole in the Case for its Youth

  God Created That - Steven Dickenson's Web Site

  Barry Setterfield's Personal Web Site

  Steve Miller: A Testimony of an Astronomer

  Biology

  Bombardier Beetle Research

  Insects Bug Evolutionism

  Books

  Grand Canyon, A Different View,  (Green Forest, AR: Master Books, 2003).

  Master Books

  Give Me My Father's Body - The Life of Minik, The New York Eskimo - Kenn Harper

  Things You Know That Are Not So

  The Darwin Papers

  Reason in the Balance

  Chemistry/Biochemistry

  All I Need is Time (Powerpoint Presentation)

  Cosmology

  Steve Miller: A Testimony of an Astronomer

  Barry Setterfield's Personal Web Site

  Creation Organizations

  World By Design

  Creation Information Ministries

  Penn State University Origins Club

  Triangle Association for Scientific Creation

  Creation Studies Institute

  Creation Discovery Project

  Van Andel Creation Research Center

  Origins Resource Association

  God and Science

  Rocky Mountain Creation Fellowship

  Creation Digest

  UCSD Idea Club Links

  Oklahoma Creation Science Fellowship

  Korean Association for Creation Research

  Creation Science Association of Saskatchewan

  The Young Earth Creation Club

  Association of Christian Astronomers

  Creationissme (French Language) Creation Science Association Quebec

  Mt. Blanco Fossil Museum

  The True Origin Archive

  Creation Studies Institute - James DiPasquale

  Alpha Omega Institute

  Absolute Real Knowledge For You

  NPC Company

  The California Institute of Omniology

  The Discovery Team

  Creation-Science Clubs: Smarter Schools

  Bible Science Association

  Creation Science Association Alberta

  Nature of Creation: Mission Imperative!

  Black Hills Creation Science Association

  Ex Nilo TV Program

  Midwest Creation Fellowship

  Creation On-Line Course

  Creation Research Society's List of Creation Organizations

  Creation Science Center

  Dr. Kent Hovind

  Darwin is Dead

  Creationism.org

  Origins Resource Association of SW Louisiana

  East Tennessee Creation-Science Association - Glenn Jackson

  Genesis Park - Dave Woetzel

  Evolution: Fact or Fiction?

  Answers in Genesis

  Creation Tips

  Creationism Connection - D. W. Reynolds

 

  Credibility of Creationists

  Credentials of Creation Scientists

 

  Cryptozoology

  Creation Generation Store

 

  Dinosaurs

  Petroglyphs in Bushman Land

  Jesus, Dinosaurs and More

  Native American Dinosaur Petroglyphs

  Creation, Dinosaurs and the Flood - Charlie Liebert

  Project Creation Dinosaur Page

  Creation Generation Store

  God and Country - Teno Groppi

 

  Expeditions

  Institute For Creation Research

  Creation Generation Store

  Creation Tours

  Alpha Omega Institute

  Revolution Against Evolution Adventures

  Creation Safaris

  Creationary Catastrophe Interpretive Tours of the Grand Canyon - Allen Roy

  Bible Science Association

  Answers in Genesis

  Canyon Ministries - Rafting Trip Thru Grand Canyon

  Creation Museums and Tours

  Creation Research Society

 

  Flood Model

  Creation, Dinosaurs and the Flood - Charlie Liebert

  The Flood of Noah Web Site

 

  Fossils

  The Turnage-Patton Trail

  The Burdick Track

  Man Tracks, Dinosaur Tracks

  The Meister Footprint

  John Woodmorappe's Chart of Anomalous Fossils

  The Karoo Verterbrate Non-Problem: 800 Billion Fossils or Not

  Dinosaur Petroglyphs

 

  Geology

  Earth Science Associates - Dr. Robert Gentry

  Dr. John C. Whitcomb Ministries

  The Earth’s Magnetic Field: Closing a Loophole in the Case for its Youth

  Planetary Catastrophism Web Site

  Christian Geology Ministry - Gaines Johnson

  The Society For Catastrophist Studies

  Creationary Catastrophe Interpretive Tours of the Grand Canyon - Allen Roy

  Geoscience Research Institute

 

  History

  The Darwin Papers

 

  Intelligent Design

  Flukism

  Evolution News (ID Blog)

  The Discovery Institute

  The Creation-Evolution Controversy - Ross Taylor

  Reason in the Balance

  International Society for Complexity, Information, and Design (ISCID) - William A. Dembski

  God Exists: An Engineer Explains Why

  Creationism or Evolution: Will Religion or Science Prevail?

 

  International

  Polish Creation Society

  Associação Brasileira de Pesquisa da Criação

  Creation Science Association of Saskatchewan

  Remnant Publishing (Japan)

  Australian Creation Research Web Site

  Creation Science Organization Germany (Kuratorium  Lebendige Vorwelt)

  Biblical Creation Society - U.K.

  Korean Association for Creation Research

  Creation Discovery Project

  Creationissme (French Language) Creation Science Association Quebec

  Creation and the Early Church (UK) - Robert I. Bradshaw

  Creation Resources Trust (UK)

  Grupo Internacional de Científicos Creacionistas

  Southwest Australia University Origins

  GENESIS MAGAZINE (Sweden)

  Center for Natural Studies (Yugoslavia)

  Creation Science Association Alberta

  Creation Science Movement (UK)

  Biblical Creation Society (UK)

  Hungarian Christian Scientific Society

  Genesis Foundation Ireland

 

  Mathematics

  Evolution is Not Science

 

  Ministries

  Creation Education Resources

  For His Kids

  Great Commission Ministries

  Jesus Folk Start Page

  Christian Nation

  Harbor Lighthouse

  List of Librarys that Subscribe to Creation Research Society Quarterly

  Science Devotions

  Creation Science Resource Directory

  Biblical Archaeology Review

  Cool Creation Links

  Christian Think Tank

  American Portrait Films

  Christ Sites

  Creation-Evolution Encyclopedia

  Creation Course at Wayland Baptist University

  Teach Michigan

  Growing Christians

  Alternative Science - Shattering the Myth of Darwinism

 

  Museums

  Absolute Real Knowledge For You

  Creation Museums and Tours

  Mt. Blanco Fossil Museum

  Institute For Creation Research

  Answers in Genesis

  Joseph Hurt Studio and his Gallery of Creation

 

  Noah's Ark

  Noah's Ark - Location on Mount Ararat - Angelo Palego

  Ancient World Foundation

  Flood Film Project - Jim Brenneman

  Explorers of Ararat

  Noah's Ark Models: Fidelity Bible Kits

  Noah's Ark Being Rebuilt Here

 

  Overviews

  Scientific Facts and Evolution

  Was Darwin Right?

  Creation Answers.net

  Scientific Facts and Evolution

  The Creation-Evolution Controversy - Ross Taylor

  ICR Research Page

  Creation On-Line Course

 

  Paleontology

  Petroglyphs in Bushman Land

  The Karoo Verterbrate Non-Problem: 800 Billion Fossils or Not

  Strange Relics for the Depths of the Earth by Joseph R. Jochmans, Litt.D.

 

  Personal Web Sites

  Christian Defense - Michael Vega

  Origins Resource - David Prentice

  Personal Web Site of Forrest M. Mims III

  Larry Dye, The Creation Guy

  Mike Riddle's Creation Seminars

  Bible-Science Safari - Mark Dowler

  Was Darwin Right?

  Creation and Prophecy - Rock Salt Publishing

  God Created That - Steven Dickenson's Web Site

  Darwin Wuz Rong

  The Truth About Evolution - Duncan Long

  Evolution: A Fairy Tale For Grownups - Fred Williams

  Danny Faulkner's Web Site

  Insects Bug Evolutionism

  My Life After Darwin - Dr. John R. Morgan MD

  Larry Dye, The Creation Guy

  Dr. John C. Whitcomb Ministries

  Arthur Custance Web Site

  Dr. Robert A. Herrmann - Mathematician, Cosmologist

  Mark Cunningham's Home Page

  Joseph T. Kennedy - Creation Evangelist

  Wayne Spencer's Web Site

  Creation and the Early Church (UK) - Robert I. Bradshaw

  David Plastied's Web Site

  Idea Design - Bolton Davidheiser's Web Site

  Eric's Infocenter - Eric Blievernicht

  Malcolm Bowden's Home Page

  The Veritorium - Stephen Jackson

  David Ihm's Web Site

  Creation Station - Teno Groppi

  InHis.com - John Thibos

  Evolution: Blind Faith - Dan Russell

  The Creation Concept - Douglas Cox

  Creation, Dinosaurs and the Flood - Charlie Liebert

  Internet Center for Creation Science - Mark McKinney

  Creation Outreach - Ken Clark

  Personal Web Site of Forrest M. Mims III

  Religion and Scholarship - Bill Donahue's Web Site

  Creation in the Crossfire - Jon Covey

  Orange County Creation Science - Bill Morgan

  Creation Studies - Ben Northrup

  Ed Garrett - Arkansas Theocrat Page

  Did God Create the Universe? - Lee Wilson

  The Darwin Wars - Andrew Brown

  Dr. Michael Behe Links

  Molten Sea and Pi - Albert Zuidhof

  Creationism Connection - Dan Reynolds

  Creation Truth - Dr. G. Thomas Sharp

 

  Philosophy

  Inside the Darwinian Propaganda Machine

  World View Test Site - R. Totten

 

  Politics

  The Orion Foundation

  Inside the Darwinian Propaganda Machine

 

  Radioisotope Dating

  FAQ's on Radioisotope Dating

  Earth Science Associates - Dr. Robert Gentry

 

  Schools that Teach Creation

  The California Institute of Omniology

  Colleges and Seminaries That Teach Creation

  List of Librarys that Subscribe to Creation Research Society Quarterly

  Colleges and Seminaries Agreeing to Teach a Historical Genesis

  Institute For Creation Research

  Alpha Omega Institute

 

  Science Education

  Colleges and Seminaries That Teach Creation

  List of Librarys that Subscribe to Creation Research Society Quarterly

  Creation Tours

 

  Social Issues

  Creation Social Science and Humanities Society Quarterly 

 

  Web Sites

  Refuting Evolution E-Group

  Ancient World Foundation

  The Genesis Network

  Creation-Evolution Headline News Service

  Creation-Evolution Baloney Detector

  Creation Science Discussion Room

  Mike Riddle's Creation Seminars

  Creation or Evolution: A Discussion Debate Site Especially For Teens
 
Carl Sagan's Baloney Detector - Note: Evolution Doesn't Pass

 

Terug na bo

Creation Links

Answers in Genesis
www.answersingenesis.org

Institute for Creation Research
www.icr.org

Center for scientific creation
www.creationscience.com

Creation Science FAQ
www.clubs.psu.edu/origins/faqsci.htm

Creation Technical Papers
emporium.turnpike.net/C/cs/papers.htm

The Handy Evolution Refuter
www.parentcompany.com/handy_dandy/hdertoc.htm

Lambert's Library
www.ldolphin.org/asstbib.shtml

True Origins
www.trueorigin.org

Common Sense Science
www.commonsensescience.org

Creationism
www.creationism.org/heinze/index.htm

Creation Connection
members.aol.com/dwr51055/Creation.html

Creation-Science Research Center
www.parentcompany.com/csrc/

Creation Safaris (up-to-date news articles on creation/evolution)
creationsafaris.com/crevnews.htm

Creation articles
www.creationism.org

Creation Science Resources – Charlie Liebert
www.sixdaycreation.com

Scientific articles against evolution
www.scienceagainstevolution.org/

Rocky Mountain Creation Fellowship
www.youngearth.org

The Young Earth Creation Club
www.creationists.org/

Creation Association of Puget Sound (CAPS)
caps.nwcreation.net/

Associates for Biblical Research - Archaeology
www.christiananswers.net/abr/abrhome.html

 

Terug na bo

 

 

Om met my te praat - Laai Skype af op www.skype.com en my skype naam is sarelroeloffze

Hierdie is een van beter maniere om met ander te praat op internet en NA landlyne wêreldwyd. Bv na Amerika en Kanada is dit 15c per minuut na selfone en landlyne. SA sent 15!!!! Dis BAIE goedkoop.