LIFELINE BACK TO THE BIBLE

Home ] Up ] Feedback ] Search ] Lifeline Homepage ]

Today Magazine
Back ] Next ]

www.jesus-is-lord.co.za consists also of Lifeline Back to the Bible & Old Landmarks

(3 websites in one)

 

[Under Construction]

Up

SKOKKEND!!!  - Today Magazine

 

Nico Bougas;

PS  My influence at Today Magazine has been somewhat curtailed.  But you may wish to talk to Michael Louis as the Louis Group own the magazine and the current policy is to avoid controversy and be inspirational while being politically correct.

Hierdie is Nico se eie woorde. Hy is hoof redakteur by Today Magazine.

Politically correct!!! - Is hierdie nou die woorde van God of die woorde van die Duiwel?

Kom kyk wat sê Jesus:

(Joh 15:19) As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eiendom liefhê. Maar omdat julle nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitverkies het, daarom haat die wêreld julle.

(Mat 10:22) En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.

(Mat 10:34) Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.

 

Roep na Christene - (Jy is slegs 'n Christen as jy Wedergebore is.)

    Hierdie sogenaamde Christen tydskrifte is slegs daar om 'n marksegment te vul. Hul sal soos oud hul siel verkoop vir materiaal, maar moet polities korrek wees. Moet nie hierdie ouens ondersteun nie. Hul gaan jou besoedel met al hul humanistiese wêreld beskouings.