LIFELINE BACK TO THE BIBLE

Home ] Up ] Feedback ] Search ] Lifeline Homepage ]

Skepping vs. Evolusie SEMINAAR

www.jesus-is-lord.co.za consists also of Lifeline Back to the Bible & Old Landmarks

(3 websites in one)

 

[Under Construction]

Up



SEMINAAR

Skepping vs. Evolusie

011 8676305

TEL

0832591561

CELL

sarel@zanet.co.za
SKEPPING VS. EVOLUSIE
(Kom ons gaan terug na Genesis)
(Skepping vs Evolusie seminaar)

gebring na jou deur:

LIFELINE BACK TO THE BIBLE
in samewerking met

Sarel Roeloffze

(Spreker, leerder en Pastoor)

INLEIDING  

Die doel van hierdie seminaar is om te wys hoe evolusie buite die wetenskap funksioneer, hoe on-Bybels evolusie is en wat die implikasies van Evolusie is

SEMINAAR DATUMS:  
Skakel ons gerus vir besprekings en datums beskikbaar.

INLIGTING OOR SEMINAAR:  
Die seminaar sal –

  • Definieer wat is Evolusie en Skepping
  • Demonstreer hoe on-Bybels dit is. Wat presies en waar die Bybel vertel!
  • Evolusie in lig van Biologie, Wiskunde, Chemie, Fisika, Geologie en Argeologie
  • Help om die onwaarskynlikheid van Evolusie te wys
  • Watse implikasies Evolusie inhou vir ELKE mens.
  • Hoe om vrae te beantwoord oor Evolusie. Bv Dinosour en ander gebeure
  • Help jou en Kerk toerus vir hierdie vraagstuk
  • Met die seminaar sal die volgende 3 dinge met jou gebeur:
     

    1. Jou geloof versterk in God se Woord.

    2. As jy nie gered is nie, wil ek jou help om gered te word.

    3. As jy gered is en doen nie veel vir die Here nie, wil ek jou ongemaklik laat voel.

     
    VERSKILLENDE SEMINARE OOR EVOLUSIE:
    • Seminaar vir kinders
    • Seminaar vir die algemene publiek
    • Gevorderde seminaar vir Kerk leiers, Universiteite en Teologiese skole
  • DIE UITKOMS VAN DIE SEMINAR sal wees–  
  • Totaal ingelig wees oor die HELE filosofie van Evolusie
  • Verstaan waar dit vandaan kom en hoekom
  • Ander se lewens ryklik bevoordeel met kennis
  • 'n Vaste staanplek kan ontwikkel in samelewing

    Hierdie Seminaar sal jou beslis die volgende verskaf:-

  • Daar sal weer 'n doel in die lewe wees.
  • Jou onopgeloste bekommernisse sal ontmasker word.
  • Jy sal perspektief ontwikkel op die lewe.
  • BEOOGDE GROEP:  
    Van kinders tot Professore!
    OMTRENT DIE SPREKER:  
    Sarel Roeloffze het sy studies begin aan Universiteit van Pretoria met Metallurgiese Ingenieurswese. Met latere studierigting verandering na Tandheelkundige Tegnologie.
    Begin en voltooi deeltyds sy MCSE (Microsoft Certified System Engineer) Kursus.
    Begin en voltooi sy Teologiese Studies einde 2005.
    Hy staan voltyds in sy eie onderneming, Tandheelkundige Laboratorium. Tesame bedryf hy 'n verspreidings netwerk van Christelike leesstof en multimedia in Suid Afrika.
    Versorging en instandhouding van 'n informatiewe Christelike Webtuiste.
    Samewerking met 4 Amerikaanse bedieninge in Suid Afrika.
    NAVRAE  
    Navrae kan per e-pos gerig word aan sarel@zanet.co.za. Of telefonies 011-8676305, 0832591561 of per faks 0866807467 (Slegs in SA)

    Sou jy geen verdere e-pos van ons wou ontvang,
    stuur slegs e-pos na unsubscribe@jesus-is-lord.co.za
    met die onderwerp "unsubscribe" .